KORTTERMYNVERSEKERING
10 Maniere om die koste van u versekering te beheer:
- Laer premies vir hoër sekuriteit
Deur in 'n ten volle ontwikkelde woonkompleks met 24-uur toegangsbeheerde hekke en hoë grensmure te woon, kan u u premies dramaties verlaag. - Afgetrede persone bespaar op totale premies.
- Gereelde hersiening is noodsaaklik om premies op datum te hou.
Deur die vervangingswaarde van u versekerde goedere na te gaan en gereeld u polis op datum te bring. - Bespaar op u premies deur 'n bykomende bybetaling te kies.
- Verlaag u omvattende motorpremies as versekering van huishoudelike goedere by u polis ingesluit word.
- Geniet 'n minimumafslag deur u premie jaarliks in plaas van maandeliks te betaal.
- Die manier waarop u u motor gebruik kan 'n verlaagde premie beteken.
Die tarief wat u motorversekering betaal hang van verskeie faktore af: een van die belangrikste is die doel waarvoor die voertuig gebruik word. - Besnoei u motordekking - verlaag u premies!
Oorversekering ingevolge u motorpolis beteken dat u vir "omvattende" dekking betaal wanneer "derde party, brand en diefstal"-dekking voldoende sou wees - of deur "derde party, brand en diefstal" wanneer slegs "derde party"-dekking nodig is. - Geen eise nie? Kry afslag op u premie!
Deur u bes te doen om 'n eisvrye rekord te handhaaf, kan u op motor- en huishoudelike premies bespaar! - Motorklanktoerusting: "Alle Risiko"-dekking is die beste.
Versekering deur WESFIN
U kan moontlik op u premies bespaar deur u korttermynversekering by WESFIN te plaas, ons tariewe vergelyk goed met ander maatskappye. Kontak ons gerus!